
Archive
Die tirannie van politieke korrektheid
Vryheid van uitdrukking en individuele vryheid in die algemeen is voorvereistes vir ‘n vrye, oop en gelyke samelewing soos beloof in die Grondwet, maar hierdie vryheid is altyd in ‘n moeilike posisie in enige samelewing, veral in Suid-Afrika.